Die 52-jarige Thea Mathysen van Park Road, Bloemfontein, is sedert 31 Maart vermis.
Volgens Missing Children in SA is Mathysen laas omstreeks 15:20 op 31 Maart in Park Road gesien.
Enigiemand met inligting kan 051 507 6027 kontak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



