Lees ook: Voormalige Springbok- en Sharks-afrigter Ian McIntosh oorlede
Swaar reën in dele van die uMhlathuze- plaaslike munisipaliteit in KwaZulu-Natal het Maandagaand minstens 20 huise vernietig en een persoon se dood veroorsaak.
Daar was ook skade by die Richardsbaai-lughawe. Die Qalakabusha-tronk is ook beskadig.
Spanne is ontbied om die skade te beraam.
Bronne: IOL, EWN, VN Explorer
Lees ook: Voormalige Springbok- en Sharks-afrigter Ian McIntosh oorlede