Lees ook: Een persoon sterf na swaar reën in uMhlathuze
Die Gautengse LUR vir paaie en vervoer, Kedibone Diale Tlabela, het tydens die afskop van die Paasfees-padveiligheidsveldtog gesê vrouens veroorsaak die meeste ongelukke.
Sy het gesê statistieke toon dat vrouens tussen die ouderdom van 25 en 48 vir die meeste ongelukke, veral in die nag, verantwoordelik is.
Sy het ook gesê voetgangers is ‘n algemene oorsaak van padongelukke.
Bronne: Talk Radio 702, EWN, VN Explorer



