Voormalige Springbok- en Sharks-afrigter Ian McIntosh oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vermoorde hoofman Mnisi sou glo vervolg word in saak oor renosterstroopsindikaat

Ian McIntosh (84), die voormalige Springbok- en Sharks-afrigter, is oorlede.

McIntosh is vanoggend in ‘n hospitaal in Umhlanga oorlede. Hy was voorheen gediagnoseer met kanker.

McIntosh het vier keer die Currie Cup gewen en het die Springbokke vanaf 1993 tot 1994 afgerig.

Bronne: Times LIVE, News24, Algoa FM

Lees ook: Vermoorde hoofman Mnisi sou glo vervolg word in saak oor renosterstroopsindikaat