DA in Mogalakwena sal amptenare aanspreeklik hou vir die swak toestand van die Mokopane-begraafplaas

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Video in berig: Polisiebeampte gee homself oor vir beweerde moord op gewese vrou

Yolande Coetzee, DA-koukusleier in die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit, sal aan die munisipale bestuurder, Morris Maluleke, skryf om die swak toestand van die Mokopane-begraafplaas aan te spreek.

Klik hier om die volledige artikel te lees