Kan jy help met ‘n verduideliking of ‘n goeie byskrif vir hierdie foto?

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie foto is deur Neil en Louse Gardiner geneem.

Dit is tussen Ladismith en Riversdal in die Kaap.

Hulle wou weet of enigiemand iets aangaande die vreemdheid van die artikels op die padmerker weet?

Indien jy weet, laat weet ons gerus.

Indien nie, gee vir ons ‘n gepaste byskrif wat hierdie foto moontlik kan verduidelik.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel