Lees ook: Sesjarige skiet onderwyseres met ma se geweer
‘n Juffrou van Virginia, VSA, wat deur ‘haar’n sesjarige leerling geskiet is, het die skool gedagvaar vir $40 miljoen vir nalatigheid omdat hulle het waarskuwingstekens ignoreer het.
Die lasbrief het ook bewee die skool het geweet die kind het ‘n “geskiedenis van geweld”.
Abigail Zwerner (25) is 6 Januarie in die hand en bors geskiet en moes twee weke in die hospitaal bly en vier operasies ondergaan na die leerling haar geskiet het. Die seun het sy ma se geweer gevat en in sy rugsak gesit.
Geeneen, ook nie die seun, is aangekla nie, maar die superintendent is afgedank en die assistent-hoof het bedank.
Die lasbrief beweer die seun het die vorige jaar sy onderwyser “gewurg” en dat hy ander kinders met ‘n belt jaag om hulle te slaan en op die onderwysers vloek.
Die lasbrief het ook gemeld die seun het Zwerner se foon gevat en op die vloer gegooi. Hy is vir een dag uit die skool geskors vir hierdie oortreding.
Sy familie se verskoning is dat die seun “gestremd” is en gewoonlik nie sonder een van sy ouers by die skool is nie.
Bronne: BBC, People, NBC News
Lees ook: Drie onderwysers in Oos-Kaap geskors oor beweerde seksuele misdrywe



