John Steenhuisen ‘kortsigtig en dom’ – sê advokaat Dali Mpofu

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet

EFF-lid en advokaat Dali Mpofu het gesê John Steenhuisen se kommentaar dat die EFF hulle nr. 1-vyand is, is net “dom”.

Steenhuisen het die naweek in sy aanvaardingstoespraak by die federale kongres gesê die DA sal onder geen omstandighede met die EFF saamwerk nie en dat hulle “publieke vyand nommer een” is.

Mpofu het gesê dit is kortsigtig en dom.

Bronne: eNCA, VN Explorer, Cape Talk

Lees ook: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet