Lees ook: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet
‘n Student wat Saterdag 25 Maart ernstig beseer is tydens ‘n liefdadigheidsboksgeleentheid is oorlede.
Die student het deelgeneem aan die openingsrondtes van die Ultra White Collar Boxing-geleentheid in Nottingham, Engeland toe hy ernstig beseer is en na ‘n hospitaal geneem is waar hy gesterf het.
Die polisie is besig om die saak te ondersoek en wag vir die nadoodse ondersoek se uitslae.
Bronne: Metro, Sports Unlimited News, The Sun
Lees ook: Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet



