Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man skiet glo vrou dood na argument

Drie mense is Vrydag net na 21:00 in KwaMakhutha doodgeskiet.

Thabsile Myeza (26) en Lindokuhle Mywza (40) is op die toneel dood verklaar en Thabsile se dogtertjie is in die Prince Mshiyeni-hospitaal oorlede. Thabsile is glo in die kop geskiet terwyl Lindokuhle verskeie kere geskiet is.

Die polisie ondersoek drie moordsake.

Bronne: IOL, VN Explorer

Lees ook: Man skiet glo vrou dood na argument