LEES OOK: Ontvoerde sakeman van Maclear gevind
Die Poolse vrou wat beweer dat sy die ontvoerde Madeleine McCann is, gaan binnekort op die bekende televisieprogram Dr. Phil haar verskyning maak.
Die 21-jarige Julia Wendell se onderhoud met Dr. Phil is opgeneem en sal binnekort op die kassie verskyn.
Dr. Fia Johansson, wat nou namens Wendell optree en inligting deel, het dié nuus bekendgemaak.
Wendell wag tans vir DNA-uitslae om vas te stel of sy familie van die McCann-gesin kan wees.
Die vierjarige Maddie McCann is in 2007 in Portugal ontvoer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



