Enrico Snyders (6) is Sondag 26 Maart 2023 oorlede.
Laerskool Jan van Riebeeck in Springs, Gauteng het die reëlings vir sy gedenkdiens op hul sosialemediabladsy gedeel:
1 April 2023 om 11:00
AGS Lofoord, Stasie Cress, Strubenvale, Springs.
Almal is gevra om blou en wit na Enrico se gedenkdiens aan te trek.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



