LEES OOK: KYK: Vrou wat beweer sy is ontvoerde Maddie praat met Dr. Phil
Sosialemediagebruikers was Dinsdag aan die gons oor ‘n reuse witdoodshaai wat volgens mediaberigte op die strand in Durban uitgespoel het.
OBXPhotos het egter vroeër die plasing op Facebook gedeel en gesê die haai het op die Outer Banks-strand in North Carolina uitgespoel.
OBXPhotos het ook berig strandgangers het probeer om die haai in die see terug te stoot.
Verskeie sosialemediagebruikers meen egter dat die foto’s gedokter is en die haai nie regtig op die strand uitgespoel het nie.
Wat dink jy?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



