KYK: Vrou wat beweer sy is ontvoerde Maddie praat met Dr. Phil

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Ontvoerde sakeman van Maclear gevind

Die Poolse vrou wat beweer dat sy die ontvoerde Madeleine McCann is, het haar verskyning op die bekende televisieprogram Dr. Phil gemaak.

In die onderhoud met Dr. Phil praat die 21-jarige Julia Wendell oor haar kinderlewe, haar geboortesertiikaat, en die uitslae van die DNA-toetse wat sy laat doen het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel