‘n TikTokker met die naam Eno Alaric (@theradiantimetraveller) wat beweer dat hy ‘n tydreisiger van die jaar 2671 is, het in Oktober gesê dat 8 000 mense van die aarde af sou verdwyn en na ‘n ander leefbare planeet geneem word.
Die TikTok-rekening het meer as 350 000 volgelinge en die spesifieke video waarin hy die “voorspelling” maak, het verskeie sosialemediagebruikers Woensdag aan die praat gehad.
Alaric sê in die video dat ‘n spesie van ruimtewesens die aarde kom oorneem.
Wat sê jy hiervan?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



