Vermiste man het gaan stap en nie teruggekeer nie

Deel hierdie storie / Share this story

Theuns Petrus de Bruin (28) is sedert 6 Maart 2023 vermis.

Hy is laas in die Klopper Park-area opgemerk.

Hy het aan sy vriend gesê dat hy gaan stap, maar het nooit weer teruggekeer nie.

Die laaste wat hy gesien was, was hy geklee in ‘n swart baadjie, blou hemp en blou denimbroek.

Enigiemand met inligting oor waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:

Brakpan-polisie – 011 744 7100

Missing Children SA – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel