Kyk: Krokodil maak korte mette met palissade

Deel hierdie storie / Share this story

In hierdie video kan jy sien hoe ‘n uitgegroeide krokodil ‘n palissade aanpak om aan die ander kant te kom.

Die video is deur Fox 13 News gedeel.

Sonder enige inspanning maak hy die eerste gaping met sy kop.

Dis vir hom geen probleem om die stawe oop te buig en dan met sy logge liggaam daar deur te beur nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel