Jordan Muller (20) is sedert Saterdag 18 Maart vermis.
Sy is 1.7 meter lank.
Honeydew-SAPD VB 2422/03/2023 verwys.
Haar geliefdes het vir FiND iT gesê hulle is baie bekommerd en hoop om haar binnekort tuis te hê.
Haar ouers bid vir haar veilige terugkoms.
Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, kan hulle met haar ouers kontak maak by:
Samantha – 076 665 1049
Greg – 082 467 3307
Alternatiewelik kan AO Buthulezi & Leon by Honeydew-polisie gekontak word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



