Danyalle is reeds twee dae vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Danyalle Lindi O’Connel (15) is sedert 21 Maart 2023 in die Krugersdorp-area, Gauteng, vermis.

Sy was geklee in ‘n grys TiKTok-hoodie, blou denimbroek en wit-en-pienk seilskoene.

Indien jy weet waar sy haar bevind, kan die volgende nommers geskakel word:

Krugersdorp-polisie: Kapt. Olivier – 083 669 8670

Missing Children SA: 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel