Lees ook: Uganda teken anti-LGBT-wetsonderwerp
‘n Fout met ChatGPT het veroorsaak dat sommige gebruikers se inligting aan ander gebruikers gelek het.
Op sosialemedia-webtuistes het gebruikers foto’s gedeel om te wys dat hulle ander mense se inligting kon sien.
OpenAI se hoof, Sam Altman, het gesê die maatskappy voel “aaklig” maar die fout is nou reggemaak.
Baie gebruikers wat die plaform gebruik, het hulle kommer uitgespreek dat hulle inligting nie meer privaat is nie.
Bronne: BBC, Hack Read, PC Magazine
Lees ook: Groot Brakrivier-boer in hegtenis na man glo in gesig geskiet is



