Die huis is in Harrismithstraat, oorkant Oliewenhuis en langs Oranje-meisieskool geleë.
Selmé Pretorius, DA-raadslid, het gevra dat die area vermy moet word.
Dukwana is ‘n lid van die ANC en het die pos by Sisi Ntombela oorgeneem nadat sy in Februarie 2023 bedank het.
Dit is die tweede huis wat vanoggend in Bloemfontein brand. Die ander een is in die Arboreteum/ Bayswater-area geleë.
Bron: Bloemfontein Verkeer What’sApp-groep.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



