KYK: Suid-Afrikaanse sangers raak emosioneel oor komende Theuns-konsert

Deel hierdie storie / Share this story

“Ek weet dis wat Theuns sou wou gehad het, in gees is hy daar saam met my op die verhoog.”

Suid-Afrikaanse kunstenaars raak sommer tranerig as hulle, twee jaar na die musieklegende Theuns Jordaan se dood, oor hom en die komende konsert praat.

Gaan jy die Theuns Jordaan Tribute-konsert op 25 Maart by Loftus bywoon?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel