‘n Seekoei mag groot en stadig voorkom, maar dit blyk in werklikheid nie so te wees nie.
Hierdie video is in Januarie 2023 deur 4wd TV op sosiale media gedeel met ‘n byskrif.
“The world’s most dangerous animal? You won’t believe how fast he is.”
Hier kan gesien word hoe daar met ‘n boot weggery word en hoe ‘n seekoei agter dit aanswem.
Het jy gedink dat ‘n seekoei so vinnig kan wees?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



