Floxy (7) is vermis, help om haar met familie te herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Floxy Nontsikelelo Charlie (7) van Harare in die Wes-Kaap is sedert 16 Maart 2023 vermis.

Sy is klein gebou met bruin oë en hare. Sy was geklee in ‘n swart kortbroek en ‘n ligblou hemp met vlootblou plakkies.

Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:

S.sers. Xhego Khayelitsha GKS: 072 574 2341 of 08600 10111 of Pink Ladies Organisasie: 072 214 7439 of 083 378 4882

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel