Elizabeth Voster is ‘n pasiënt in Tembisa-hospitaal.
‘n Versoek is gister gerig om haar familie te help opspoor. Kontak die hospitaal by 082 574 5857 Indien jy van haar familie is, of weet wie haar geliefdes is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



