Liggaam op KwaDukuza-strand gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir moord op verkeersbeampte

‘n Liggaam is Dinsdagmiddag op die strand naby Blythdale in KwaDukuza gevind.

Die IPSS Medical Rescue is gevra om te help om die liggaam te kry.

Dit was op ‘n ontoeganklike plek, dus moes lede deur die Umvoti-rivier swem met ‘n opblaasvlot om die liggaam te kry en terugswem om die liggaam aan die SAPD te oorhandig.

Bronne: IOL, VN Explorer

Lees ook: Nadia Nakai deel laaste boodskappe met AKA wat hy nooit kon sien nie