Karlien van Jaarsveld se seun verras haar met ‘bootjiering’ -‘Kinders sien wat ons nog leer’

Deel hierdie storie / Share this story

Karlien van Jaarsveld, bekende Suid-Afrikaanse sangeres, het in ‘n plasing op Facebook gedeel hoe haar seun haar met ‘n bootjiering verras het en wat dit vir haar beteken het.

“Kinders kan sien wat ons nog leer om raak te sien…”

Met watter spesiale kunswerkie het jou kind jou al verras?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel