Kletsrymer wat op verhoog sterf, het glo epileptiese aanval gekry

Deel hierdie storie / Share this story

Diie Suid-Afrikaanse kletsrymer Costa Titch (27), oftewel Constantinos Tsobanoglou, wat tydens die Ultra-fees in Johannesburg op die verhoog inmekaargesak het en gesterf het, is vermoedelik aan ‘n epileptiese aanval dood.

Die aanval kon glo deur die flitsende ligte op die verhoog aangebring gewees het.

Beeldmateriaal op sosiale media wys hoe Titch in die middel van ‘n vertoning bloot op die verhoog ineenstort. Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel