Emer-G-Med het Vrydag reageer op ‘n oproep van ‘n voertuig wat in die Centurion-area van die pad af gerol en teen ‘n muur beland het.
Volgens Emer-G-Med se verslae is een persoon op die toneel behandel en gestabiliseer voordat hy na ‘n nabygeleë hospitaal geneem is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



