Afrikaans Is Groot is reg vir 2023.
Die mees gesoekte kaartjies vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert word vanaf 28 Maart 2023 beskikbaar gestel.
Konsertdatums vir Pretoria in die Sun Bet-arena is vir 24, 25, 26 November en 1, 2, en 3 Desember aangekondig.
Maak reg om ‘n kaartjie (s) in die hande te kry.
Kaartjies kan by iTickets SA gekoop word.
2022 se kaartjiehouers word versoek om hul e-pos dop te hou.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



