Help om Jade Loff te vind

Deel hierdie storie / Share this story

Jade Loff (18) van Eldorado Park, Gauteng, is laas op 9 Maart 2023 gesien.

Sy is slank en het bruin oë en swart hare. Sy weeg 60 kilogram en is 1.5 meter lank. Uitkenbare merke is gaatjies in die ore, neus en naeltjie.

Indien jy weet waar Jade haar bevind, maak kontak met sers. Ntshani van Eldoradopark-polisie by 062 450 4964.

Alternatiewelik kontak die Pink Ladies-organisasie by 072 214 7439 of 083 378 4882.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel