Steve Hofmeyr het vanoggend ‘n video-opname voor die naweek geplaas.
Hy vra onder meer waar is al die welgeplaasde “André de Ruyters” is van organisasies waar korrupsie plaasvind.
“Jy help hulle deur daar te werk, te weet en te swyg.”
Hy verduidelik die verskil van om geboikot te word oor jou mening en self te boikot oor rasvoorkeurbehandeling teenoor die verbruiker in die korporatiewe wêreld.
En dan natuurlik hoe goed hy sonder DSTV en Dischem oor die weg kom.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



