Oud-skolier van Hoërskool Douglas oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuus oor die dood van ‘n oud-skolier van Hoërskool Douglas is vroeër die week deur die skool bekendgemaak.

“VIR ALTYD IN ONS HARTE

Dit is met leedwese wat die Hoërskool Douglas-gemeenskap verneem van die afsterwe van ‘n oud-skolier, Dawie Els.

Ons innige meegevoel aan sy familie en vriende. Ons dra julle op in ons gebede.”

Meer inligting oor Els se dood is nie bekend nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel