Man tydens huisroof geskiet

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man het Woensdagmiddag ‘n skietwond tydens ‘n huisroof in Glenharvie, Wes-Rand, Gauteng, opgedoen.

Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, sê mediese beamptes is 13:05 na die toneel.

‘n Man wat reeds aansienlik baie bloed verloor het van ‘n skietwond aan sy linkerarm is op die toneel behandel en gestabiliseer, voordat hy per helikopter na ‘n hospitaal geneem is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel