Het jy die nuutste episode van Boer Soek ‘n Vrou gekyk?

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vier beseer in botsing op N14

In die heel nuutste episode van Boer Soek ‘n Vrou wat Donderdagaand uitgesaai is, het die boere die oorblywende dames aan hulle families voorgestel.

Het jy die episode gekyk?

Kyk hier na flitse:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel