Tienermeisie (15) se kêrel in hegtenis na haar liggaam glo in vlak graf in sy erf gevind is

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Jong vrou (20) se liggaam in vlak graf gevind na kêrel haar glo vermoor

Die polisie in Cyferskuil het ‘n 23-jarige verdagte in hegtenis geneem na die liggaam van sy 15-jarige meisie op 8 Maart in ‘n vlak graf gevind is.

Volgens die polisie is die 15-jarige Karabo Monyama se liggaam agter in haar 23-jarige kêrel se erf gevind.

Haar kêrel is dieselfde dag in hegtenis geneem en is van moord en meineed aangekla.

Hy sal na verwagting Vrydag in die Moretele-landdroshof verskyn.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel