Paula van 7de Laan vier huweliksherdenking

Deel hierdie storie / Share this story

Diaan Lawrenson, baie bekend vir haar rol as Paula in 7de Laan, vier vandag haar 9de huweliksherdenking saam met haar man Jody Abrahams.

Paula was dalk nie bekend vir haar suksesvolle verhoudings op die kassie nie, maar in die regte lewe is dit ‘n ander saak.

“It was a vibe. It’s still a vibe. 9 Years married and a lifetime together.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel