Maak jou dorp se mense die lekkerste gebak? Is dit die een dorp in die land waar jy altyd sal tuis voel as jy in die strate afry? Hoeveel skatte lê versteek in jou gemeenskap? Is julle slaghuis die bes bewaarde geheim in die land? Wat is juwele in die dorp waarop jy trots is? Benoem nou jou gunstelingdorp en staan ’n kans om met die dorp en die mense daar te spog met Kwêla se Dorp van die Jaar 2023
Die wendorp word op 30 Julie 2023 op Kwêla aangekondig.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



