Mark Pilgrim (53), gewilde radio-aanbieder, wat vir die afgelope tyd in die nuus was en dapper teen kanker geveg het, is oorlede.
Hy het gereelde nuus met sy volgelinge op sosiale media gedeel, maar was die afgelope tyd merkbaar stil.
Die ongelukkige nuus is deur GROOTfm 90.5 gedeel.
Hy was saam met Adrienne, sy verloofde, tot hy om 10:45 oorlede is.
FiND iT betuig simpatie met sy verloofde en kinders.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



