Hierdie brande het volgens haar om 01:00 vanoggend by 777 Motors van Tiaan Louw in Parow, Wes-Kaap, plaasgevind.
Volgens haar plasing het 10 motorvoertuie uitgebrand en gedeeltes van drie ander motorvoertuie het ook gebrand.
Daar is nie meer inligting beskikbaar nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



