Lees ook: TikTokker trou met stiefpa
Verskeie nuwe funksies word op WhatsApp getoets en sal na verwagting binnekort bekend gestel word.
Vier van hierdie nuwe funksies sluit in:
Geskeduleerde groep-oproep: Mens sal nou ’n oproep aan ’n groep mense kan skeduleer. Jy sal die naam van die oproep kan kies en wie ingesluit word in die oproep, sowel as wanneer die oproep gaan plaasvind.
Veranderde boodskappe: Mens sal binne 15 minute boodskappe kan aanpas of verander nadat dit gestuur is.
Soekfunksie: Vir mense wat sukkel, gaan daar ’n soekfunksie wees om deur die settings te blaai.
Rapporteer status update: ‘n Mens gaan nou ’n ongewenste status update kan rapporteer.
Bronne: BusinessTech, Economy24, Affluencer
Lees ook: TikTokker trou met stiefpa



