Kyk: Draakstekery met kragkrisis en ministers

Deel hierdie storie / Share this story

In dié komiese video steek Bouwer Bosch en Themba-Robin die draak met die huidige situasie van die kragkrisis in die land en ministers se onbevoegdheid.

Bouwer Bosch is Jan van Riebeekasteel en Temba-Robin die nuwe minister van elektrisiteit.

Het jy al die video gesien?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel