Drie dood in skietery in Roodepoort

Deel hierdie storie / Share this story

LES OOK: Meisie (15) wat verdwyn, vermoedelik ontvoer, sê oom

Paramedici is vanoggend net na 10:00 na ‘n skiettoneel in Wilgeroordstraat in Roodepoort ontbied.

Emer-G-Med was op die toneel waar drie mans doodgeskiet is. Hulle is op die toneel deur paramedici dood verklaar.

Omstandighede rakende die skietery is nog nie bekend nie en sal deur die polisie ondersoek word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel