Drie dood in gru-ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee voertuigbestuurders dood in grusame botsing

Drie mense is Maandagoggend in ‘n botsing op die N2 Nyoni oorlede.

Medi Response sê paramedici het vroeg Maandagoggend ‘n oproep oor die botsing ontvang. Lede kon op die toneel vasstel twee voertuie was in die botsing betrokke.

Drie persone wat in ‘n Toyota gery het, is in die ongeluk oorlede. Twee van die oorledenes was jongmense van die Ballito-area.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel