LEES OOK: Matriekmeisie kritiek na sy tydens bakleiery met suur gegooi word
Eskom het Sondag aangekondig dat hy beurtkrag deur die loop van die week na fase 3 sal afskaal.
Fase 4-beurtkrag sal tot Maandagmiddag om 16:00 geimplementeer word, waarna fase 5-beurtkrag dan van 16:00 tot 05:00 Dinsdagoggend sal geld. Fase 3-beurtkrag sal Dinsdag om 05:00 intree rtot 16:00, wanneer fase 4-beurtkrag aan die beurt kom..
Kyk hier na die volledige skedule:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



