Kyk: Só verhoog jou Sassa-toelaag

Deel hierdie storie / Share this story

Enoch Godongwana, die minister van finansies, het op 22 Februarie 2023 in sy begrotingsrede gesê Sassa-toelae sal vanaf 1 April 2023 verhoog word.

Hy het gesê die regering sal oor die medium termyn addisionele befondsing van R227 biljoen vir hierdie doel opsysit

R66 biljoen sal oor die medium termyn na Sosiale Ontwikkelling geallokeer word. R36 biljoen word tot 31 Maart 2024 aan die Covid-19 SRD-fonds uitbetalings wat verleng is, toegedeel.

R30 biljoen is aan inflasieverhogings gekoppel. Verhogings sal op 1 April 2023 en 1 Oktober 2023 plaasvind.

Jy sal dus nou die volgende bedrae op die vasgestelde datums ontvang:

Foto: Sassa vergroot
SASSA

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel