Lees ook: Polisie op soek na gewapende vrouens wat glo studente beroof
Vier mense is Dinsdagaand in ’n massaskietery in Wallacedene naby Kraaifontein dood.
Die liggame van vier mense is in die Wallacedene- informele nedersetting in ’n huis gevind.
Die motief vir die moorde is onbekend, maar die polisie ondersoek die moontlikheid dat die slagoffers betrokke was in ’n besigheidsroof in die gebied.
Bronne: EWN, Valley FM, VN Explorer
Lees ook: Soektog na Nick Frischke, vermiste toeris, duur voort



