Soektog na Nick Frischke, vermiste toeris, duur voort

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Duitse toeris steeds in Kaapstad vermis

Die soektog na die vermiste Duitse toeris, Nick Frischke (22) het na Houtbaai beweeg met reddingswerkers wat glo hy is dalk iewers tussen Houtbaai en Sandy Bay op die Hangberg-pad.

Nick is laas op 14 Februarie by ’n winkel by die V&A Waterfront gesien.

Sy familie het gevra dat enigiemand met inligting die polisie sal kontak.

Bronne: IOL, ECR, VN Explorer

Lees ook: Duitse toeris steeds in Kaapstad vermis