Lees ook: Sikloon Freddy sal nie KwaZulu-Natal affekteer sê SAWS
Sikloon Freddy sal Mosambiek na verwagting Vrydag tref. Vier mense het in Madagaskar as gevolg van die sikloon gesterf.
Volgens News24 sal dele in die noord-oostelike dele van Suid-Afrika swaar reën ervaar as gevolg van sikloon Freddy, wat na ’n tropiese storm afgradeer is.
Die dele wat die naweek deur Freddy geaffekteer sal word, is Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal.
Bronne: IOL, ECR, Ghanamma
Lees ook: Sikloon Freddy sal nie KwaZulu-Natal affekteer sê SAWS



