Meghan Trainor (29), sangeres van All Oubout That Bass en Dear Future Husband, het op sosiale media aangekondig sy is weer swanger.
Sy en haar man Daryl Sabara het ‘n seuntjie Riley.
Trainor is tans vier maande swanger met ‘n baba wat in hul somer verwag word.
https://fb.watch/iRErJKJaDh/?mibextid=RUbZ1f
Sy het eers die nuus aan haar familie, sonder om die geheim aan haar volgelinge te verklap, bekend gemaak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



